PDBY Staff

Unity in diversity

BRANDON BODENSTEIN The topics dealt with in UP theatre production Dammed Up are those discussed around many South African dinner tables. With the Soccer World Cup just around the corner and all the baggage that comes with hosting such an event, people may need to take...

Res Profile: Klaradyn

Louise Pieterse Perdeby gesels met Madelè Nelson, Primaria van Huis Klaradyn. Wat studeer jy? Ek studeer BCom Menslike hulbron-bestuur met die oog op bedryfsielkunde. Hoe lank is jy al in Klaradyn? Dit is tans my vierde jaar. Watter oomblik, deur die jare, staan vir...

Die serrie-manie is weer hier!

IRANDA ERASMUS   Terwyl meeste van ons nou maar eers weer gewoond raak aan die normale vloei van dinge in die nuwe kwartaal, loop spanning en opgewondenheid al hoe hoër vir diegene wat verbete agter geslote koshuisdeure oefen. Vir diegene van julle wat nuut is hier op...

Party Fest: Die stryd woed voort

ELAINE SWANEPOEL   Hoewel Party Fest, die kompetisie om die koshuis met die meeste partytjiegees te vind, al ‘n hele ruk aan die gang is, is die entoesiasme daarom nog groot. Dit lyk asof dit moeilik gaan wees om ‘n uiteindelike wenner te kies. Kollege het die...

Skoonhied blom by Kollege

STEPHANIE KRUGER   Op 10 Maart het 23 dames van verskeie koshuise by Kollege bymekaargekom om te sien wie van hulle met die titel van Mej. Kollege kon wegstap. Met hare gedoen en grimering perfek het elkeen gehoop om haar koshuis trots te maak. Die Kollege-manne het...

Tip line

Follow Us