PDBY Staff

Vividus ma en dogter dag

STEPHANIE KRUGER   Op 24 April het die Vividus-dames bymekaar gekom vir ? moeder-en-dogter dag by Lavandou, ‘n onthaallokaal 20km van kampus af. Die funksie is vir die Vividus-dogters en hul ma’s gereël om bietjie tyd saam te spandeer. Liesl van Wyk, spirituele en...

Lilium werp hul brood op die water

MARELIZE MYERS   Op 25 Maart het tien dames van Lilium by Varsity Bakery hand bygesit om brood vir die vele minderbevoorregte mense van Pretoria te bak. Varsity Bakery het nie net hul fasiliteite gratis vir die dames van Lilium aangebied nie, maar die vriendelike en...

Serrie-ously entertaining

KATLEGO MKHWANAZI AND IRANDA ERASMUS        It was yet another week of Serrie for the UP residences, starting off with the prelims held on 28 and 29 April and ending with the finals on 1 May.  Houses Magrietjie and Vividus Men were chosen as the winners for Serrie...

Grease … it’s electrifying!

BRANDON BODENSTEIN The ultimate shindig show is coming to South Africa in a far out and happening groove. The international hit show, Grease, has come to our shores and features an all-South African cast. Performances recently began at the Teatro at Montecasino. It is...

Skrywer, karakter, sanger – Chameleon

 TALITA CALITZ Chris Chameleon is ‘n veelsydige kunstenaar wat sonder skroom sy stem dik maak. In die huidige Suid-Afrikaanse kits-musiekbedryf het hy steeds na vele jare sy eie unieke stempel. Met ‘n kleurryke beroep en aanhangers reg oor die wêreld is Chameleon...

Tip line

Follow Us