Katlego mkwanazi Lize Olivier Primaria van Zinnia Hoe lank is jy al in Zinnia? Dit is nou my vierde jaar. Wat sou jy sê is ‘n Zinnia-meisie se beste eienskap? Zinnia-meisies is plat op die aarde. Wat is Zinnia se grootste tradisie? Ons is nog baie jonk maar ek dink...

