Musiek:
C-Mon & Kypski, Tidal Waves en Pity the Fool. Dinsdag 3 Augustus. Tings & Times. R40.
Wrestlerish, Lucky Fonz III en Alan! Let’s move on. Dinsdag 10 Augustus. Tings & Times. R30.
Gemma Ray. Woensdag 11 Augustus. Steak & Ale. Voorafbesprekings R90, R120 by die deur.
Candiblack, Dime Shift, Smoking Mojos en Frylink. Donderdag 12 Augustus. Steak & Ale. R30.
Teater:
Doo Bee Boobies is vanaf 5 Augustus by Joburg Theatre te sien. Kaartjies is R130. Vir meer besonderhede, besoek www.showbusiness.co.za.
Mamma Mia! is vanaf 10 Augustus by Montecasino. Kaartjies is beskikbaar van R170 tot R390. Vir meer besonderhede, besoek www.montecasino.co.za
Thriller is vanaf 10 Augustus by Montecasino. Kaartjies is beskikbaar van R100 tot R315. Vir meer besonderhede, besoek www.montecasino.co.za.
Evita the Musical is vanaf 14 Augustus by Montecasino. Kaartjies is beskikbaar van R125 tot R295. Vir meer besonderhede, besoek www. montecasino.co.za
Ander:
Maandag Fliekaande by Tings & Times. Op 2 Augustus wys Trainspotting. Springmielies beskikbaar teen R7,50.Gratis toegang.
The International Women’s Festival 2010 vind vanaf 5 tot 7 Augustus by die Pretoria Staatsteater plaas. Vir meer besonderhede www.statetheatre.co.za.
As jy weet van iets opwindend op die vermaaklikheidsfront wat ons hier kan noem, stuur ten minste twee weke voor die tyd ‘n e-pos met al die besonderhede aan entertainment@perdeby.co.za