SUEGNE KILLIAN Op Saterdag 10 Oktober het vyf derdejaar-studente van Tukkies die kinders van twee kinderhuise in Pretoria gewys dat die wêreld tóg omgee. Die studente het ’n sportdag vir die kinders gereël. Dit was ‘n projek vir ‘n praktiese taak wat hulle in hul vak...

