PHILILE NTOMBELA Hierdie week het Perdeby besluit om die top vyf sexyste sportsterre bekend te stel. Perdeby is bewus daarvan dat die doel van sport nie is om aantreklik te wees nie, maar mooi was nog nooit lelik nie! Jy sal definitief saamstem wanneer jy van die die...

