PHILILE NTOMBELA
Op Dinsdag 13 Oktober het studente aan die “Hardloop vir jou taal 2009”-kompetisie deelgeneem. Dit het op die Aula gras begin en die deelneemers moes tot by Oom Gert se plek hardloop.
Die prysgeld is as volg mans en vroue verdeel:
Die manswenner het R1 000 gekry. Die tweede prys was R300 en die derde prys was R250. By die dames was die eerste prys R1 000, die tweede was R300 en die derde prys was R200.
By die mans was Marc Bender nommer een. Tweede was Francois Vermaak, en derde was Frans du Toit. Die vroue se uitslae: Eugenie Wickrell was eerste, Lelanie Lamprecht tweede en die derde plek is deur Rosy de Fritos en Susan Tocknell gedeel.
‘n Paar mense het ook vir hulle koshuise deelgeneem