PDBY Staff

Resprofile

  MICHELE DEMPSTER   Silva Kuschke, Primaria van Nerina deel met ons haar diepste donkerste geheime in hierdie week se Res Profile.   Wat is jou portefeulje?    My portefeulje is Primaria, seniorvoog en serenade. Wat studeer jy?    Ek is ‘n vierdejaarstudent in...

Ienkatletiek

MARELIZE MYERS   Die jaarlikse Ienkatletiekbyeenkoms is vanjaar op 9 Februarie gehou en Tuks se atletiekstadion het gedruis van die koshuisstemme wat geesdriftig hul deelnemende lede aangespoor het.  Veral Jasmyn en Curlitzia het voor in die ry gestaan om mekaar met...

Agter die paviljoen

 HENALI KUIT  Die jongste tabakwetgewing laat behoorlik bolle nikotien by gesoute rokers se ore uitborrel. Vervolgens bepalings wat in 2007 en 2008 deur die Parlement neergelê is en nou van krag is, is dit onwettig om in ‘n buitelugarea wat net gedeeltelik toe is...

The human appetite

JESSICA SMIT  “A census taker once tried to test me. I ate his liver with some fava beans and a nice Chianti.” – Hannibal Lecter, Silence of the Lambs. Pop culture has given the public a new image of the cannibal – a refined gentleman who speaks eloquently and has...

Van kontroversie tot kitssatisfaksie

KRISTIEN POTGIETER  Kuns moet tred hou met die samelewing. Die denkpatrone van selfs net die laaste 100 jaar bewys dit: of dit nou die ontnugtering van die Tweede Wêreldoorlog is wat in die absurde teater van Beckett weerspieël word, of die proteskuns van dramaturge...

Tip line

Follow Us