PDBY Staff

Tuks-atlete skitter by Gauteng-Noord Jeugkampioenskap

LOURENSA ECKARD Met die meeste inskrywings in vyf jaar was die Atletiek Gauteng-Noord (AGN) Jeug- en o/23-kampioenskap, wat op 12 Maart plaasgevind het, ‘n reuse sukses. Hoërskool-, asook o/23-atlete, het meegeding om deur te dring na die Suid-Afrikaanse...

New talent for TuksSport Academy

NICOLE CRAMPTON Three promising athletes were awarded funds towards their tuition fees by the Continuing Education (CE) programme on 10 March 2010 at the University of Pretoria. Lawrence Ntswane, a football player, along with two cricket players, Andrew Rasemane and...

NCU-krieketfinaal uitgereën

CHRISTIAAN BLIGNAUT Assupol Tuks 1 en Assupol Tuks 2 het op 15 Maart in die finaal van die NCU 45 Over Knock-out mekaar die stryd aangesê. Dit is die eerste keer in die kompetisie se geskiedenis dat albei spanne in die finaal van Tuks afkomstig is. Al was ‘n...

Boeddhisme

HENALI KUIT Baie van ons se kennis oor Oosterse gelowe strek net tot by Karate Kid. Karate Kid Two, as die kennisdors sterk is. Perdeby dink dié week verder as Mister Miyagi en “wax on, wax off” om uit te vind waaroor Boeddhisme regtig gaan. Volgens die HAT is...

Die ABC van persoonlikheid

JESSICA SMIT  Wat is die eerste ding waaraan jy dink as jy die woord handskrifontleding hoor? ? Kleurvolle gypsykermis met donker tente waarin ? krulkop meisie met hoepel oorbelle wag om jou toekoms te voorspel? Toekomsvoorspelling, handlees, gedagtelees en...

Tip line

Follow Us