ANDRI NEL Met die strelende akoestiese klanke van kitaar en mondfluitjie, ‘n Kaapse aksent en die stem van ‘n engel, raak jy weg in die musiek van Kaleidoskoop. Hierdie akoestiese pop-folk groep van Stellenbosch, soos hulle hulself beskryf, is stadig maar seker besig...

