MARISA BURGER Die wyse André Gide het eenmaal gesê: “Man cannot discover new oceans unless he has the courage to lose sight of the shore.” Dis tyd om die hawe te verlaat en die Tuks-oseaan vol geleenthede, soms gepaardgaande met onsekerheid, te ontdek. Die sprong...

