Month: October 2009

Huil na die maan

ESTÉ CLAASSEN Jackal + Wolf het die plaaslike rock scene met hulle debuutalbum, The Cathedral and The Bazaar laat ontplof. Die band, wat bestaan uit Charlie Murder, sanger en kitaarspeler, en broers Morgan and Redge O’Kennedy op...

Read More

Sport in kort …

SUEGNE KILIAN  Tukkies se naam is weereens deur die puik prestasies van sy atlete hoog gehou. Teaghan Gauche, ‘n lid van die Tuks junior gholfakademie, het Noord-Gauteng by ‘n onlangse interprovinsiale hoërskoolbyeenkoms in...

Read More

Mopanie wys hulle spiere

ELAINE SWANEPOEL Mopanie is nie bang vir lyf wys nie. Dit het hulle met hul jaarlikse Jock Run bewys wat op 14 Oktober plaasgevind het. Mopanie het ‘n tradisie waar die hele koshuis op ‘n sekere aand van die jaar van een...

Read More

Jou steek vir die somer

Perdeby and Zeus hosted Steekfees on 24 September. The fest featured sand, sun and several drinking games, including octabong and an old favourite, beer pong. The day of mechanical bull pillow fighting, volleyball and wet...

Read More

Tip line

Follow Us