PDBY Staff

Net vriende?

ʼn Ou cliché: ‘n ou en ‘n meisie ontmoet en hulle word baie goeie vriende. Op ‘n dag raak hy verlief op haar. Oor die volgende paar weke bou hy die moed op om dit vir haar te sê. Die groot dag breek aan. Dalk is daar maanlig; dalk is daar rose. Hy kyk diep in haar oë...

Met woord en daad

As student verwys die woord ‘liefdadigheid’ vir jou waarskynlik na daardie keer toe jy die karwag meer as twintig sent getip het. Tog is daar wel meer barmhartige Samaritane by Tuks as wat daar karwagte voor die hoofingang is. Perdeby praat dié week met twee skrywers,...

Stemming the tide

From contraception to cloning to assisted suicide to dark matter, almost every scientific breakthrough over the last hundred years having some necessity... BEYERS DE VOS Europe. Early 1600s. The Catholic Church is at the height of its power. An ambitious young...

Spar Wo(men)’s challenge…?

MEGAN SCHOEMAN  ‘n Oorvloed van turkoois hemde het Saterdag, 22 Augustus, op LC vir die vierde Spar Women’s Challenge-wedloop neergesak. Mans is ook toegelaat om deel te neem mits hulle soos vrouens aangetrek het. Ma’s, susters en vriendinne moes grimering, pruike,...

Steekfees ’09

Perdeby & Zeus, is celebrating summer and the September holiday in true student fashion. Join us for a day filled with music that will rock your socks off, byneste and summer madness! Time: 10:00 – 23:00 Entrance: R50 Location: Hatfield Square Street: Burnett...

Tip line

Follow Us