PDBY Staff

Mopanie wys hulle spiere

ELAINE SWANEPOEL Mopanie is nie bang vir lyf wys nie. Dit het hulle met hul jaarlikse Jock Run bewys wat op 14 Oktober plaasgevind het. Mopanie het ‘n tradisie waar die hele koshuis op ‘n sekere aand van die jaar van een dameskoshuis na ‘n ander hardloop met niks...

Jou steek vir die somer

Perdeby and Zeus hosted Steekfees on 24 September. The fest featured sand, sun and several drinking games, including octabong and an old favourite, beer pong. The day of mechanical bull pillow fighting, volleyball and wet t-shirts culminated in performances by the...

Gesoek: die grootste kuierkoshuis

ELAINE SWANEPOEL Maak reg vir die partytjie van ‘n leeftyd, want met Fashion TV se Party Fest het Tuks se dameskoshuise die geleentheid om te wys wie die meeste stamina het as dit by kuier kom. Met sewe meisieskoshuise wat teen mekaar kompeteer om te kyk wie die...

What happens in the ‘Bos …

ELAINE SWANEPOEL Die eerste week van die Septembervakansie sal vir altyd onvergeetlik vir Klaradyn en Olienhout bly. Hierdie twee koshuise het besluit om die strate van Stellenbosch aan te durf en hulle het omtrent die dorp op horings geneem. Hulle het per trein na...

University student tells mugger to ‘F**k off!’

MICHAEL BIHL A University of Pretoria student was harassed on Wednesday 7 October while making her way to the university. Lelanie De Kock (24) was walking along South Street towards Duncan when a young man approached her and asked for directions to Brooklyn. Before...

Tip line

Follow Us