HENALI KUIT Paaiboelie: selfstandige naamwoord. Iets of iemand wat vrees of ‘n baie negatiewe houding veroorsaak; iets waarmee iemand bang gemaak word herkoms onseker, lui die HAT se verduideliking. ‘n Paaiboelie is, kortom, die teenoorgestelde van Batman. ‘n Villain,...

