ESTÉ CLAASSEN Daar is ’n groot vierkantige oppervlak waar jongmense uit alle uithoeke van Pretoria bymekaarkom. Op die hoek van Hilda- en Burnettstraat is die Square ’n klipgooi van kampus af en ’n plek waar jou beker oorloop van goeie tye. Gaan na Aandklas as jy meer...

