PDBY Staff

UP still marching in the forefront

CHARLES LEEUW   There have been massive excavations and bulk earthworks near the Aula and behind the Musaion theatre since the beginning of May this year. The R420-million Engineering and Parkade Project is a project currently being undertaken by the University of...

Vergeet alles wat jy weet: jy is nou in die koshuis

  Uiteindelik het die tyd dat jy verlos is van jou ouers en jonger boeties of sussies aangebreek. Maar voor jy dink jy is gereed om jouself ‘n student te noem, moet jy eers van ‘n paar dinge kennis neem – soos dat universiteit baie soos hoërskool is, net heeltemal...

As die Square buite perke is …

KRISTIEN POTGIETER   Jy is ? Sterretjie, Spikkel of Spriet, en die HK se woord is wet: die Square is so uit soos koekies in die weeshuis. Dis die naaste, beste, gerieflikste kuierplek en jy mag nie daarheen gaan nie. Waarheen nou? Perdeby het gaan ondersoek instel om...

Jou gids tot koshuislingo

ELAINE SWANEPOEL  Koshuismense is ‘n vreemde spesie en het selfs hul eie kodetaal waarvolgens hulle koshuisgebruike beskryf. Om verwarring van die ergste graad te voorkom, is dit nodig dat jy hierdie gids sal lees. Nie net sal dit jou help verstaan wat aangaan nie,...

Tip line

Follow Us