CHARLOTTE KEURIS Die nuwe rugbyseisoen het onlangs begin en Perdeby het besluit om Tuks se spelers ‘n voorsprong te gee met behulp van Boksmart. Boksmart het ‘n nasionale program begin om rugbyspelers bewus te maak van voorsorgsmaatreëls wat die kanse van beserings...

