MARELIZE MYERS Wanneer jy deur Maroela se deure stap, weet jy dit hou ‘n aand vol bloed, sweet en adrenalien in. Daar was nege rondes waarin die manne van Maroela hul gewig rondgegooi het. Die wenner van elke ronde het met ‘n bottel Wellington weggestap. Diegene...

