Tuks se Jooloptog trek jaarliks 7 000 studente en 30 000 lede van die publiek. Hierdie jaar het die koshuise hulself oortref met die Proudly South African-tema. Erika en Kiaat se vlot in die vorm van ‘n sokkerstadion het die eerste plek behaal.