Valentynsdag laat sommige se harte vinniger klop en ander se bloed kook. Dis amper soos Kersfees met al die liefde en geskenke wat uitgedeel word – maar dis ‘n Kersfees slegs vir paartjies. Wat van die arme alleenloper wat eerder Al Capone se Valentynsdag-slagting wil...

