PDBY Staff

You don’t get to quit: The Narrow is terug

MINNETTE NIEUWOUDT Op die derde dag van die derde maand 2010 het Hanu de Jong, voorsanger van The Narrow, 33 geword. Om sy verjaarsdag te vier, het die groep hul derde vollengte studioalbum getiteld You Don’t Get to Quit, bekendgestel. De Jong is al 15 jaar in die...

Spud comes to the big screen

KIRSTI BUICK Possibly one of South Africa’s best loved contemporary novels is set to be made into a movie. John van der Ruit’s first novel, Spud, which was the winner of the 2006 Bookseller’s Choice Award, took the country by storm on its 2005 release. It tells the...

‘n Groen tradisie

SIMONE VENTER Met St. Patrick’s Day wat weer verlede week met beloftes van leprechauns en Ierse geluk gevier is, het Perdeby gewonder wat presies die eintlike dryfkrag agter die viering is: ‘n patriotisme vir Ierse tradisies of ‘n dag van pret, plesier en drink? Weet...

Broeiende Planne

HENALI KUIT Dalk het jy al ? eureka-oomblik onder ? Jakarandaboom gehad en niemand om jou idees mee te deel nie. Die UP Besigheid Inkubator wil opgekropte idees onder Tukkies se Jakarandabome ontgin en in die besigheidswêreld loslaat. Die Inkubator is ?...

Creatures of the wild or wild creatures?

jESSICA SMIT Friend. That is what Tilikum means in Chinook, a language spoken by the old North American Indian tribes. More famously Tilikum is the largest killer whale in captivity. His immense size (about seven meters long and five and a half tons in weight) also...

Tip line

Follow Us