CHRISTIAAN BLIGNAUT Hy is Kenji Murapa, ‘n free runner. As jy al voorheen Madonna se video Jump gesien het, sal jy dalk weet wat hierdie unieke sportsoort behels. Tydens free running of parkour, soos dit ook bekend is, probeer ‘n persoon om so vinnig as moontlik ‘n...

