MINNETTE NIEUWOUDT Hunter Kennedy van Fokofpolisiekar-faam beskryf Wrestlerish se musiek as die klankbaan vir sy quarter-life crisis. Nogal hoë lof van een van die bekendste liriekskrywers in Suid-Afrika. So, waaroor gaan al die hype? Wrestlerish se selfvervaardigde...

