Geografies gewys, is Suid-Afrika ‘n beeldskone land, met ons spierwit strande, ons asemrowende berge en verruklike bosveld. Al hierdie eienskappe is net ‘n paar van die vele ondervindings wat ‘n mens hier in die land kan beleef. Dit maak dit ‘n maklike en gewilde...

