PDBY Staff

Strikes disrupt med training

LYDIA RATSHOSA The recent public servants’ strike has disrupted the studies of Tuks medical students. The strike which started about three weeks ago was still going on at the time of print as the workers’ unions, which include Cosatu and its affi liates, have refused...

Waarom f****n vloek ons?

Theuns van Rhyn, ‘n tweedejaar BA Joernalistiek-student, sê: “Vloek is lekker, maar soos met ander lekker dinge in die lewe, soos seks, drank, rook, ensovoorts, moet matigheid voor oë gehou word en dit moet op die regte plek en in die regte geselskap gebruik word,” en...

Nuwe boks gym in Hatfield

  LOURENSA ECKARD Bokslegende Sugar Ray Leonard het eens gesê dat die uitdaging wat boks jou bied as jy die kryt betree met niks anders vergelyk nie. As jy opsoek is na ‘n uitdaging, is die Contender Boxing Gym die plek vir jou. Contender Boxing Gym SA is in 2004...

Daghuise vs Koshuise: ‘n ewige dispuut

ELAINE SWANEPOEL   Zeus se onlangse triomf in vanjaar se Serenade het koshuisstudente opnuut te velde laat gaan oor die regverdigheid van die stelsel. Beskuldigings dat Zeus se hele Serendespan hoofsaaklik uit Camerata-lede bestaan en dat van die Serenadelede nie eens...

Cough mixture junkies

MASENTLE NTHOLENG  Not that it is condoned, but with the tough economy and stressful academic activities that Tuks has so lovingly and patiently prepared for us, Perdeby can understand why people are so innovative when it comes to cheaper and more creative ways to get...

Tip line

Follow Us