CHRIS VAN DER MERWE Josheph R. Plazo, die skrywer van Ph.D of Persuasion sê: “Die menslike liggaam wys hoe `n persoon voel. Niemand sê ‘ek bewe van vrees’ nie. Sy liggaam doen dit outomaties om te wys dat hy inderdaad bang is. Die menslike liggaam onthul meer as net...

