ANDRI NEL Vandag kan jy enige tydskrif oopmaak of die TV aanskakel en die nuutste modes is so te sê naby genoeg om aan te raak en dadelik aan te trek. Maar vir die modebehep is dit net nie genoeg nie. So as jy deel is van daardie groepie wat moet weet wat die nuwe...

