CHRIS VAN DER MERWE Fokofpolisiekar (FPK), as `n band, beteken verskillende dinge vir verskillende mense. Sommige mense sien hulle as inspirasie en `n belofte vir verandering, ander sien hulle as `n lewende, bewegende sonde. Maak nie saak aan watse kant van die...

