CHRIS VAN DER MERWE Holiday Murray is die debuutalbum van Kaapse folk-rock groep, Holiday Murray. Soos wat debuutalbums gaan, het Holiday Murray hul uitstekend van hul taak gekwyt. Die kitaar harmonieë en lirieke te vinde op die album neem jou op `n emosionele en...

