COBUS COETZEE Heinrich Barnes (24) het op 23 Mei as deel van die Suid-Afrikaanse Senior span na die Afrika Senior Stoeikampioenskappe in Senegal vertrek. Perdeby het kans gekry om met hom te gesels by `n oefenkamp in Pretoria. `n Hongaarse toerspan het in Suid-Afrika...

