SHAWNA-LEZE MEIRING `n Fliekkaartjie van die eerste Harry Potter film, die program van `n skoolkonsert en `n graad een rapport. Reuke, geure en herinneringe wat met die lees van `n verjaarsdagkaartjie saamloop: sentimentele voorwerpe wat `n mens terugvoer in tyd....

