MEAGAN DILL Toe twee Tuksstudente, Willemien Heyns en Sanet Steggman, in 2006 ontmoet het, het hulle nie geweet dat hulle vriendskap eendag tot pragtige musiek sou lei nie. Saam het hulle Aanklank gevorm en in 2009 het hulle hul eerste album vrygestel. Perdeby het die...

