MARIÉ VAN WYK Daar was groot opwinding in die land toe ons deur FIFA se streng keuringsprosesse gekom het en as gasheer gekies is, maar kort daarna is wenkbroue skepties gelig. Suid-Afrikaners het begin wonder of Suid-Afrika regtig só ‘n groot geleentheid sal kan...

