TALITA CALITZ en MINNETTE NIEUWOUDT Al wat dit vat om by Oppikoppi te oorleef is ‘n tent, genoeg alkohol, die stamina van ‘n sewejarige en ongeveer 500 higiëniese wet wipes. Die eerste paar dinge wat in ‘n mens se gedagtes opduik wanneer jy aan Oppikoppi dink, is...

