IRANDA ERASMUS Op 24 September het nege koshuise hulself gestaal vir ‘n deurnag-busrit na Stellenbosch. Inwoners van Asterhof, Klaradyn, Nerina, Erika, Vividus mans en dames, Maroela, Kiaat en Olienhout kon sedert die begin van die jaar kwalik hul opgewondenheid...

