PDBY Staff

Lees en geniet met Van Schaik

MINNETTE NIEUWOUDT Of jy van Mills & Boon romanse hou, of meer in die outobiografie van ‘n staatsman belangstel, lees is ‘n verrykende ervaring. Party studente lees vir ontspanning en ander lees omdat hulle moet (vra maar vir enige BA-student.) Hoe dit ook al sy,...

Die hartklop van Aardklop: OppiAarde 2010

MINNETTE NIEUWOUDT Die Septemberreses is vir die meeste studente ‘n geleentheid om hul klaswerk op te vang, maar vir party beteken dit egter net een ding: Aardklop. Die Aardklop Nasionale Kunstefees se hoogtepunt vir musiekliefhebbers is die OppiAarde rock-fees wat...

Tuks slaan Polisie vir ‘n ses

LOURENSA ECKARD Protea krieketspeler AB deVilliers was oor die naweek beskikbaar om die Tuks 1 krieketspan te help afreken met Polisie. “Dit is vir my vreeslik lekker om terug te keer na die plek waar my loopbaan begin het,” het de Villiers gese. “Die jongmanne gee my...

Tip line

Follow Us