JACO JORDAAN Dis `n ietwat angswekkende gedagte dat jy, as universiteitstudent, eensklaps as deel van die land se intelligentsia beskou word. Hoe hou `n mens `n gesofistikeerde front voor as jy beswaarlik die verskil tussen Kurt Darren en Kurt Cobain ken? Perdeby...

