LUZAAN VAN DER WESTHUIZEN Dit blyk die Majas se kalender het selfs `n invloed op die rolprentbedryf: talle langverwagte rolprente sal voor 2012 op die silwerdoek te sien wees. In 2011 is daar vele opvolgprente, boekaanpassings en animasiefilms om na uit te sien....

