LUZAAN VAN DER WESTHUIZEN Twitter is in 2006 geskep en in dieselfde jaar van stapel gestuur. Dit is al met Facebook vergelyk, maar gesoute Tweeters sal weet dat dit baie eenvoudiger en vinniger is om te gebruik. Urbandictionary.com beskryf Twitter as, onder andere,...

