PDBY Staff

Klop-klop, Chuck Norris se ma is `n rasis

CHRIS VAN DER MERWE Grappe – dit kan of een van die snaakse ervaring van jou lewe wees of dit kan twee minute van jou lewe mors. Vandeesweek kyk Perdeby na goeie en slegte grappe in `n klassieke Rad vs Sad. RAD! Grappe as mens dronk is. Kom ons lieg nie vir mekaar...

Meer as net mooi gesigte

KEVIN VAN DER LIST Ons sien gereeld hoe die TuksCheerleaders hulle danspassies vertoon by byeenkomste soos die Varsity Beker, maar min weet van al die oefening en prestasies agter die dans. Hulle is in 2001 gevestig deur bestuurder Danie Haasbroek. Die idee van...

TuksRowers at USSA Sprints

MARI-LOUISE DE KOCK TuksRowing can hold their heads high as four of their rowers made it into the Blues and Grudges teams at the 2011 USSA Sprints. The USSA Blues and Grudges race is an exhibition race that takes place after the Regatta once a year where Tuks rowers...

UCT takes Varsity Cup

SAMANTHA EVANS UCT ended their FNB Varsity Cup campaign victorious after defeating FNB Tuks in Pretoria on Monday 11 April. The visiting side, who has been in the final twice before, was elated to finally take the cup home after losing to Maties the last two years. In...

Tip line

Follow Us