MAGDALEEN SNYMAN Jou ma kan nie wag om dit saam met tannie so-en-so van die kerk te gaan kyk nie. Jou sussie se vriendinne het reeds die klankbaan. Jou vriende sal nooit erken dat hulle dit geniet het nie, terwyl jy wonder of dié Afrikaanse fliek enigsins anders as...

