Pssst…

by PDBY Staff | Aug 14, 2009 | Entertainment, Features

Boy, oh boy, Nerina likes their pubcrawls. Fortnately for Pssst…Nerina couldn’t handle all that jazz this time. Taaibos het maar alleen gekruip. Pssst… hoor Jasmyn se mammie het weereens met haar pajamas huisvergadering toe gegaan, wééreens met nat hare. Great example, honey! Anyone know how Pssst… can get into the running for the next front page? Dalk moet Pssst… eerder nie betrokke raak in die kompetisie tussen die joolmaatjies, Kiaat en Klaradyn nie. Madelief never seems to disappoint, once again they proved their lack of standards in front of the Eendrag guys of Stellenbosch. Pssst… het Olienhout poepdronk in Stellenbos gevang. Dit was omtrent walglik om die sweterige lywe te groet. Gepraat van Olienhout, Pssst… stel voor dat die voorsitter sommer net onttrek, aangesien hy nooit daar is nie. While Pssst… went road-tripping with Vividus Men, their HK board conveniently got stolen. Die enigste manier hoe Kollege ‘n dameskoshuis kan kry om saam met hulle te social is deur hulle te forseer. After they showered Jasmyn they forced them to have a social with them. Pssst… is probably the only one who isn’t getting some at the Asterhof socials. Duidelik het Mopanie ook `n bietjie aksie gekry. Pssst… het telling verloor met die hoeveelheid meisies wat ná die feesjaardinee daar uitgestap het. Lilium seems to be getting desperate, guess the only way they’ll get mentioned in Pssst… is if they hook up with the young Taaibos pups. Perhaps they were also the girls who performed with Taaibos shirts on Cheeky Monkey’s table. Klaradyn just can’t get enough of the spot light. En duidelik kan hulle nie genoeg daarvan kry om soos strippers in die Square te dans nie. Pssst… wonder waarheen die “Pink Happiness” verdwyn het? Kriek, kriek! Apparently being in Sonop for eight years gives you the right to help them win every rugby match, even if they lose. Pssst… se hartjie breek vir Boekenhout en Olienhout wat suurdruiwe het oor rugby-politiek.

Website | view posts