NATASHIA HUDSON Meeste studente se sosiale paadjies lei gewoonlik na die Square. Of hulle nou gradueer of ’n module druip, verjaar, wil rugby kyk of net ‘n kuier saam met vriende wil deel ... studente vier gewoonlik hierdie geleenthede in dié prettige vierkant vol...

