MARELIZE MYERS Op Saterdag 31 Julie het die NG-kerk Universiteitsoord, ter viering van sy 50ste bestaansjaar, die 17de jaarlikse kaskarwedren gehou. Sonop en Klaradyn het vir die vierde jaar in ‘n ry die dag gewen. Madelief was tweede en Zinnia derde van die dames....

