NATASHIA HUDSON Die Afrikaanse rolprentbedryf het van toeka tot nou behoorlik wipplank gery. In die meestal verbeeldinglose rolprente van die jare 60s en 70s ontmoet die held sy trouvrou, die tweetjies word smoorverlief, baklei ’n paar keer en beloof dan ewige liefde...

