COBUS COETZEE EN MARI-LOUISE DE KOCK Ten spyte daarvan dat FNB Tuks op Maandag 21 Maart hul wedstryd teen die Universiteit van Kaapstad (Ikeys) op LC de Villiers verloor het, het Tuks met `n bonuspunt hul plek in die semi-finale van die Varsity Beker verseker. Tuks...

