MAGDALEEN SNYMAN Met daai tweedehandse Volkswagen Golf in jou gedagtes en `n groot rooi ‘L’ op die agterruit, gaan jy jou eerste bestuursles binne. As jy `n rugged-renjaer-tipe ou verwag het om jou te leer bestuur, gaan jy teleurgesteld wees. Die instrukteur sal...

