MAGDALEEN SNYMAN Die Kardashians, Paris Hilton en Jessica Simpson is name wat wêreldwyd dadelik herken word. Hierdie beroemde mense lag al die pad bank toe omdat hulle ryk geword het deur amper niks te doen nie. Alles te danke aan die fenomeen van realiteit-TV...

