MIGNON PEENS Het jy al ooit gehoor dat studente hulself vet drink? Navorsers beweer dat die menslike liggaam vloeistof-kalorieë nie op dieselfde manier as vastekos-kalorieë opneem nie. Boonop maak vloeistof-kalorieë jou ook nie eens versadig nie. Glo dit of nie, maar...

